Ek deel graag my nuutste skildery sowel as die geestelike betekenis van die skildery met julle. Die skildery se naam is “Myself, as ‘n offer”. Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, sal ek gaan na die mirreberg en na die wierookheuwel. Alles is mooi aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek […]