He is the High Priest

By Yolandie Mostert (June 2023)   His lips are lilies, dripping with liquid myrrh. (Songs 5:13c)  We find plenty of wonderful Scriptures and truths about this facet of the character of our King. He is not just any high priest, the Father named Jesus a high priest according to the order of Melchizedek.   Symbolism […]

Hy is die Hoëpriester

Deur Yolandie Mostert (Junie 2023)   Sy lippe is lelies wat van vloeiende mirre drup. (Hgl 5:13c)  Daar is soveel wonderlike Skrifgedeeltes en waarhede oor hierdie faset van ons Koning se karakter. Hy is nie sommer net enige hoëpriester nie, Hy word deur die Vader genoem ‘n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek.   Simboliek […]

He is Unfathomable

By Yolandie Mostert (June 2023)   His cheeks are like … banks of sweet, fragrant herbs. (Songs 5:13b)  This facet of the character of our King should fill us with excitement and adoration. He is truly unfathomable. His depths and richness will never be exhausted. We will never reach the point where we can say: […]

Hy is die Onpeilbare

Deur Yolandie Mostert (Junie 2023)   Sy wange is soos … terrasbeddings van geurige plante. (Hgl 5:13b)  Hierdie faset van die karakter van ons Koning behoort ons met opgewondenheid en bewondering te vul. Hy is onpeilbaar. Sy dieptes en rykdom kan nooit uitgeput raak nie. Ons sal nooit op ‘n punt kan kom waar ons […]

He is Love

By Yolandie Mostert (June 2023)   His cheeks are like beds of spices. (Songs 5:13a)  Today I’m sharing about probably the most known facet of Jesus Christ – He is love. Although we easily sing the hymn: ‘God is love…”, I don’t believe that we will ever be able to grasp the full extent of […]

Hy is Liefde

Deur Yolandie Mostert (Junie 2023)   Sy wange is soos balsembeddings. (Hgl 5:13a)  Vandag deel ek oor ‘n baie bekende, indien nie die mees bekendste faset van Jesus Christus nie – Hy is liefde. Alhoewel is so maklik kan sing: ‘God is liefde…”, dink ek nie ons sal ooit die volle omvang van Sy liefde […]

Thirty, Sixty or a Hundredfold?

By Yolandie Mostert (8 June 2023) The audio version is available on our telegram channel: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   A while back while I was in prayer, the Holy Spirit reminded me of two passages in Scripture. It is as if He has put the passages above each other in order for me to see the parallels. […]

Dertig, Sestig of Honderdvoudig?

Deur Yolandie Mostert (June 2023) Die audio weergawe is beskikbaar op ons Telegram kanaal: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Sowat twee weke gelede, terwyl ek in gebed was, het die Heilige Gees my aan twee gedeeltes in die Bybel herinner. Dis asof Hy die twee gedeeltes bo-oor mekaar geplaas het sodat ek die parallel kon sien. Hierdie twee gedeeltes […]

He is the Judge

By Yolandie Mostert (May 2023)   His eyes … washed with milk, and fitly set. (Songs 5:12a)    We are still busy on verse 12 with the description of the Bridegroom’s eyes. In the previous part I shared about the fire of His zeal that burnt in His eyes with passion and devotion – eyes […]

Hy is die Regter

Deur Yolandie Mostert (Mei 2023)   Sy oë … in melk gewas, sittend by ‘n volle bron. (Hgl 5:12b)    Ons is steeds besig met vers 12 waar die Bruidegom se oë beskryf word. In die vorige deel kon ons die vuur van Sy ywer in Sy oë sien brand met passie en toegewydheid. Oë […]

css.php