Die wet van die Gees van die lewe (Deel 4)

11 September 2022 (Deur Yolandie Mostert) Ons is steeds besig met die Ou Verbond en die Nuwe Verbond. Hierdie week gaan ons dieper kyk na die Nuwe Verbond en hoe die wet onder hierdie verbond werk. Ons lees van hierdie wet in Romeine 8:2. Die Skrif noem dit die wet van die Gees van die […]

Bloed en die Verbond (Deel 3)

Yolandie Mostert (3 September 2022) Hierdie is die derde deel van die lering oor die Verbond. Dis belangrik om deur die eerste twee leringe te werk om die konteks te behou. Kliek hier vir Deel 1 en vir Deel 2.   Hoekom praat oor die Verbond? Ek het reeds in Deel 2 die redes behandel […]

Hooglied in Upington

Hooglied in Upington, die naweek van die 24e en 25e September. Dieselfde naweek as die Fees van Basuingeklank. Dit kon nie meer gepas gewees het nie.                 Voor elke Hoogliednaweek raak ek stil om te hoor wat op die Vader se hart is vir daardie spesifieke naweek. Ek deel […]

Die Verbond – in gewone taal (Deel 2)

Yolandie Mostert (20 Augustus 2022) Hierdie is die tweede deel van ‘n reeks oor die Verbond. Deel 1 het die Ou Verbond verduidelik. Kliek hier om eers daardie lering deur te werk.   Die Ou Verbond opgesom Hierdie is ‘n BAIE verkorte opsomming van dit wat ons in die vorige deel bespreek het: As gevolg […]

Die Verbond – in gewone taal (Deel 1)

Yolandie Mostert (12 Augustus 2022) Hierdie onderwerp is een wat nou al vir weke, as dit nie maande is nie, deurgetrap was. Ek het ongelooflike deurbraak en vryheid ervaar in my verhouding met die Here toe ek uiteindelik die werking en verskille tussen die Ou en die Nuwe Verbond verstaan. Vandag wens ek dat ek […]

Die skoonheid van heiligheid

7 Augustus 2022 – Yolandie Mostert   The beauty of holiness “The beauty of holiness” – ‘n frase wat hierdie week in my gedagtes kom nes skop het. Ek het dit gaan opsoek en besef dat ek al die jare dit mis gelees het. My 1953 Afrikaanse vertaling, waarvoor ek baie lief is, het dit nie […]

Wat is in jou hand?

Deur Yolandie Mostert (17 July 2022) Terwyl ek hierdie week in die sitkamer geloop en bid het oor die tema van hierdie week se lering, val my oog op ‘n afdruk van ‘n skildery deur Guy Mitchell. Hy het twee hande geskilder wat ‘n wierookbak vashou. Ek hoor toe die woorde: “Wat is in jou […]

‘n Oog wat goed sien

10 Julie 2022 – Yolandie Mostert Verlede week se onderwerp was: “Wat sien jy mensekind?” Dit was waar die Here vir Jeremia gevra het wat hy sien. Hy het ‘n amandeltak gesien en die Here het geantwoord dat Jeremia goed gesien het. Jy kan dit gaan lees in Jeremia 1:11-12. Ons het gekyk na verskillende […]

Wat sien jy mensekind?

(3 Julie 2022 – Yolandie Mostert) Ons temateks vir hierdie lering kom uit Jeremia 1:11-12. Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: Wat sien jy, Jeremia? En ek antwoord: Ek sien ‘n amandeltak. Toe sê die HERE vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord […]

Hooglied naweek – Sharalumbi (Lydenburg)

23-24 Julie 2022 Sharalumbi, Lydenburg omgewing Elke Hoogliednaweek is uniek. Al lyk die program dieselfde, is daar iets anders waarop die klem val. Hierdie naweek was spesiaal omdat ons dit in ons eie huis aangebied was. Dis een van die dinge wat so lekker is van hierdie naweke. Dis nie nodig vir ‘n groot venue […]

css.php