Die profetiese mark het plaasgevind in November 2022 op ‘n pragtige venue in Witrivier. Die saal was propvol mans en vroue en die groot vensters het uitgekyk op ‘n dam. Sagte misreën het buite geval terwyl ons harte verwarm was deur woord, musiek, kuns, geestelike produkte en lering. […]
Deur Yolandie Mostert, 12 Februarie 2023 Om ‘n ware aanbidder van die Here te wees, is amper die kruks van ons verhouding met Hom. Hierdie tema is vir my baie gepas om mee af te skop. Hoe wonderlik sou dit nie gewees het as ons elkeen geintifiseer kon word as ware aanbidders nie. So […]
Deur Yolandie Mostert (Desember 2022) Nota: Hierdie skrywe is die tweede in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Die eerste deel gee agtergrond waar hierdie studie vandaan kom, wat ons vorige oortuigings was en waarom dit verander het. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins […]
Spiritual maturity with the book Song of Songs… In a nutshell, this is what our conferences and seminars are all about. The following Scripture are very close to our heart. It is the purpose that we strive towards – to grow into the image of our Messiah-King. till we all come to the unity of […]
Geestelike volwassenheid met Hooglied – dis in ‘n neutedop waaroor ons seminare en konferensies gaan. Hierdie Skrif is een wat ons baie naby aan die hart lê. Dis ons doelwit en waarna ons streef – om in die beeld van ons Koning-Messias te groei. totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en […]
5 November 2022 (deur Yolandie Mostert) Hierdie is die tweede van ‘n paar artikels oor die Doop van Gelowiges. Die vorige skrywe het die agtergrond en beginsels van die doop verduidelik, asook die vereisters om gedoop te word. Ons het ook gekyk na die Bybelse tipes (vergelykings) en hartsbesnydenis wat tydens die doop gebeur. Kliek […]
Deur Yolandie Mostert (31 Desember 2022) Liefde is so ‘n algemene woord wanneer dit by die Evangelie kom, dat ons amper bo-oor dit lees. Tog is dit een van die belangrikste kenmerke van ons geloof. Liefde is wat geloof in Jesus Christus anders maak as al die godsdienste in die wêreld. Wanneer ons getuienisse hoor […]
Yolandie Mostert (30 Oktober 2022) Hierdie is ‘n skrywe wat ek reeds in Julie 2021 gedoen het. Ek moes iets korts deel en het die Heilige Gees gevra waaroor ek moet praat. Die Here is regtig so getrou. Wanneer ons Hom vra, antwoord Hy. Die antwoord het dadelik gekom. Psalm 91. Ok, maklik genoeg, het […]
16 Oktober 2022 (deur Yolandie Mostert) Hierdie skrywe volg op die vorige leringe oor die Verbond. Dis regtig baie belangrik om vir ons om doping in die konteks van die Verbond te verstaan. Wanner die Ou Verbond en Nuwe Verbond nie behoorlik verstaan word nie, word mense mislei. Jy kan hier kliek vir die vorige […]
Deur Yolandie Mostert (6 October 2022) ‘n Terugblik Sedert die eerste druk van my boek: ‘Hooglied – die opwindende reis van bruidwees” in 2019, het baie water in die see geloop. Soveel nuwe lesse is geleer, verskillende seisoene is deurleef en dieper skatte is ontdek. Daar was soveel kere wat ek gewens het ek kon […]