Deur Yolandie Mostert. Audio weergawe: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Ons is steeds besig om ons pad deur die boom van trots te werk. In my vorige boodskap het ek gesê dat daar drie hoofafdelings van trots is: doodgewone trots of hoogmoedigheid, geestelike hoogmoed en vals nederigheid. Ek wil in hierdie deel na sommige van die vrugte van die […]
Deur Yolandie Mostert. Audio weergawe beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Vandag deel ek iets waaroor ek gereeld praat. Trots. Dis ‘n tema wat my baie naby aan die hart lê. Die grootste rede is omdat dit die enkele grootste ding is wat ons blokkeer sodat ons nie in ‘n verbondsverhouding van vryheid met die Here kan […]
Deur Yolandie Mostert Nota: Hierdie skrywe is die vierde in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins moet bemoei moet eindtyd gebeure.” Begin by Mattheus 24 – die oploop tot die groot verdrukking Soos wat ek reeds in die […]
Dis Yolandie Mostert en dis vandag die 18e Februarie 2023. Terwyl ek vanoggend in die kombuis besig is, luister ek op my audio Bybel na Levitikus. Die baie spesifieke voorskrifte vir die verskillende offers het my opgeval. Ons Vader is ‘n God van detail. Hy beplan dinge in die fynste detail en niks is […]
Inleiding Hierdie skrywe deel met ‘n geweldige belangrike tema en dis HOE ons na eindtyd gebeure kyk. Kyk ons met vrees? Sien ons dit as ‘n straf? Of kyk ons na die potensiaal van ‘n oorryp oes wat ingesamel moet word? Ek persoonlik het voorheen geen positiewe uitkyk na enige van die eindtyd-dinge gehad nie. […]
Deur Yolandie Mostert (14 Februarie 2023) Gisteraand terwyl ek bietjie klavier gespeel het vir die Here in aanbidding, blaai ek na hierdie liedjie toe. Dis ‘n ou-ou koortjie, maar die diepte is onmeetbaar. Vandat ek hierdie woorde die eerste keer gehoor het, het dit iets diep binne my geroer. En dit het steeds dieselfde effek. […]
Hooglied in Lydenburg. By Lewende Woord in Oktober 2021. Baie dankie Santa Nel vir die uitnodiging en reëlings.
Een-dag seminaar in Nelspruit, Augustus 2021. Hierdie was ons tweede een-dag seminaar. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging is om al die wonderlike skatte van Hooglied in een dag in te pas, is hierdie een-dag seminare ‘n groot seën. Baie dankie Adelé Pretorius vir die uitnodiging en reëlings.
Spade Reën se 2021 vrouekamp in Benoni. April 2021. 120 Vroue – wat ‘n ongelooflike voorreg om die boodskap van Hooglied te kon deel. Hierdie naweek sal seker altyd een van die hoogtepunte in ons lewe bly. Die diepte en erns van die werking van die Heilige Gees was iets wat nie vergeet word […]
12 Junie 2021 – Padkos Café in Ohrigstad Hierdie was ‘n heerlike vrouedag – ons eerste een-dag Hooglied seminaar. Dit was nogal ‘n uitdaging om die alles ingepas te kry. Wat los mens uit? ‘n Naweek is reeds so kort. Ek prys die Here vir Sy leiding en wysheid. Baie dankie aan Alta, Melissa en […]