Inleiding Hierdie skrywe deel met ‘n geweldige belangrike tema en dis HOE ons na eindtyd gebeure kyk. Kyk ons met vrees? Sien ons dit as ‘n straf? Of kyk ons na die potensiaal van ‘n oorryp oes wat ingesamel moet word? Ek persoonlik het voorheen geen positiewe uitkyk na enige van die eindtyd-dinge gehad nie. […]