Deur Yolandie Mostert (2 Oktober 2022) ‘n Statige ritueel Om ‘n granaat te eet, is amper soos ‘n statige ritueel vir my. Eers neem ek my skerppuntmes en druk ‘n klein gaatjie naby die kroon. Net groot genoeg om my vinger te kan inpas. Daarna begin ek om die granaat stadig oop te breek tot […]