16 Junie 2020 By Yolandie Mostert (This blog is written in Afrikaans) Die winter is hier – skielik en in volle swang. Hierdie week het ons iets gedoen wat my winter-hoogtepunt is – vuurmaak in die kaggel. Met ‘n lekker beker koffie in die hand, ‘n kniekombersie, my laptop en ‘n hele hoop hout – […]