Ons het sopas terug gekeer vanaf ‘n ‘n wonderlike naweek in die Vrystaatse dorpie, Senekal. Ons harte loop oor van dankbaarheid wanneer ons na die gasvryheid en hartlikheid van die liggaam van Christus daar kyk. Ek kan nie help om die vers in Hooglied te onthou nie: ‘n duisend sikkels silwer vir U – my […]
Hooglied in Upington, die naweek van die 24e en 25e September. Dieselfde naweek as die Fees van Basuingeklank. Dit kon nie meer gepas gewees het nie. Voor elke Hoogliednaweek raak ek stil om te hoor wat op die Vader se hart is vir daardie spesifieke naweek. Ek deel […]
23-24 Julie 2022 Sharalumbi, Lydenburg omgewing Elke Hoogliednaweek is uniek. Al lyk die program dieselfde, is daar iets anders waarop die klem val. Hierdie naweek was spesiaal omdat ons dit in ons eie huis aangebied was. Dis een van die dinge wat so lekker is van hierdie naweke. Dis nie nodig vir ‘n groot venue […]
25-26 Junie 2022 Wigwam, Rustenburg In die hartjie van die winter, maar met warm harte kon ons weer onsself beloof aan ons Bruidegom Koning, Jesus Christus. Dit was ‘n voorreg om saam met mede-gelowiges waarhede uit Hooglied te kon deel.
Currently the Song of Songs conferences are only available in Afrikaans. Once the English book is published, we’ll launch our first English conference. Please scroll down for an English review. Wanneer ek aan die afgelope naweek dink, is die woorde wat opkom “The goodness of the Lord overwhelms me”. Alhoewel die program en materiaal […]
October 2019 Hooglied Konferensie (Song of Songs Conference in Afrikaans) Watervalsrivierpas (Lydenburg, Mpumalanga) We have been very privileged and blessed to launch the Afrikaans book, Hooglied, die opwindende reis van bruidwees in October 2019. A big thank you to Shalom, Healing and Deliverance Ministry (Andrew and Linda Rossouw), that opened their doors for this conference. […]