Deur Yolandie (Mei 2023) Sy oë soos duiwe by waterstrome (Hgl 5:12a) Vandag se gedeelte fokus op Jesus se oë en die ywer daarin. Johannes het die voorreg gehad om vir Jesus in sy volle krag en heerlikheid te sien. Hy beskryf Jesus se oë as vuurvlamme. Hierdie vuurvlamme wys op Sy ywer. […]