Ongesuurd

Terwyl ons in die tydperk van Pasga is, gaan ons bietjie ongesuurde brood van nader bekyk. Verlede week het ons na die pasga-ete self gekyk en wat dit beteken om op die Lam van God te voed (to feast on the Lamb). Jesus Christus is die totale vervulling van die pasga-ete. Alles gaan net oor […]

Feasting on the Lamb (Afrikaans)

Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem! (Joh 1:29)   Ek wil graag bietjie stilstaan by die pasga-ete terwyl ons hierdie tydperk van die maand Nisan ingaan. Vrydag het die nuwe geestelike jaar begin en oor twee weke is dit Pasga. Ons gaan ‘n nuwe geestelike seisoen in – ons […]

css.php