Terwyl ek hierdie vroeër in die week vir die Heilige Gees gevra het waaroor ons vandag moet praat, kom die woord: ‘Bergtopervarings’ dadelik by my op. Ek was nie heeltemal seker wat die Heilige Gees hierby bedoel het nie en ‘n opvolg woord het gevolg: Die Psalm wat begin met: “wie mag klim op die […]