Deur Yolandie Mostert Hierdie skrywe gaan ‘n kort opsomming wees om net saam te vat dit wat ons sover bestudeer en ontdek het. Voordat ons dan verder gaan met ons studie van Daniël en die ander profete, gaan ons ook na van Jesus se gelykenisse oor die eindtyd kyk. Ons werk sover Toe […]
19 Junie 2022 Skrifverwysing en storielyn 1 Samuel 1 tot 7 Ons is almal baie bekend met die storie van Samuel se mamma Hanna, wat nie swanger kon raak nie. Dis ‘n verhaal van ‘n beantwoorde gebed en gee hoop vir duisende vroue. Ek wil nie vandag op daardie gedeelte van die verhaal fokus nie, […]