Verlede Sondagnag hoor ek kort-kort dieselfde woord: ‘Identiteitskrisis’. Maandagoggend in my gebedstyd bid ek oor hierdie woord en vra die Here wie in die Bybel het ‘n identiteitskrisis beleef. Ek kry geen antwoord nie, maar die Heilige Gees lei my om die vraag anders te vra: “Vader, wie in die Bybel het nié ‘n identiteitskrisis […]