Deur Yolandie Mostert (Augustus 2023) Hy is geheel en al die lieflikheid self (Hgl 5:16b) Die meisie wat die bruid van Jesus verteenwoordig is steeds besig met haar getuienis. Vers 16 is die klimaks van haar beskrywing. Elke faset wat sy tot dusver beskryf het was vir haar persoonlik. Geen woord is vanuit […]