Deur Yolandie Mostert (Augustus 2023) Dit is my beminde en dit is my vriend, dogters van Jerusalem (Hgl 5:16c) In hierdie boodskap bereik ons die einde van die meisie se getuienis; dis haar opsomming van alles wat sy sover gesê het. Haar getuienis was persoonlik en gebasseer op diep intieme kennis van haar […]