Deur Yolandie Mostert (Mei 2023) Sy oë … in melk gewas, sittend by ‘n volle bron. (Hgl 5:12b) Ons is steeds besig met vers 12 waar die Bruidegom se oë beskryf word. In die vorige deel kon ons die vuur van Sy ywer in Sy oë sien brand met passie en toegewydheid. Oë […]