Deur Yolandie Mostert (Mei 2023) Sy haarlokke is golwende, swart soos ‘n raaf (Hgl 5:11b) Swart haarlokke dui op hare wat nie verkleur van ouderdom nie. Dit bly dieselfde. Hierdie simboliek spreek van die onveranderlikheid van Jesus Christus. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. (Heb 13:8) Die eerste […]