Hy antwoord

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   Trek my agter u aan, laat ons gou maak! Die koning het my in sy binnekamers gebring. Ons wil juig en ons in u verheug, ons wil u liefde prys meer as wyn. Met reg het hulle u lief. (Hgl 1:4)    Hierdie vers het soveel lae […]

Die mooiste Naam

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   U salf is aangenaam van geur, u naam is soos salf wat uitgegiet is; daarom het die jonkvroue u lief. (Hgl 1:3)   Hierdie vers het drie gedeeltes wat ons moet ondersoek. Eerstens verwys dit na die aangenaamheid van die Bruidegom se salwing. Tweedens word die […]

Beter as wyn

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   … want u liefde is kosteliker as wyn. (Hgl 1:2b)   Die rede waarom ons vra om deur Hom gesoen te word, is omdat ons tot die besef gekom het dat daar niks anders is wat ons kan bevredig nie. Slegs Hy! ‘n Makliker verstaanbare woord […]

Soen my

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   Let him kiss me with the kisses of his mouth (Hgl 1:2a NKJV)   Vir elkeen van ons behoort daar ‘n dag aan te breek waar ons vanaf ‘n vreemdeling beweeg na ‘n dogter. Dit sluit natuurlik beide geslagte in. Ek gebruik die term dogter omdat […]

Die paleis van intimiteit

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   Hooglied as ‘n visuele storie Die Heilige Gees het onlangs skatte uit Hooglied in beeld of prentjie formaat begin deel. Dit behoort nie as ‘n verrassing te kom nie aangesien die boek immers oorspronklik as ‘n teaterstuk geskryf was. Wanneer ek aan die begin van ‘n […]

Hooglied & Openbaring

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   Hierdie twee Bybelboeke, Openbaring en Hooglied, is baie nou aan mekaar verweef. Beide bevat ryk simboliek en het Heilige Gees openbaringskennis nodig om te kan verstaan.   Die Bruidegom Ons is oor baie jare in ‘n groot mate geindoktrineer om die Bybelboek Openbaring as iets verskriklik […]

Die toneelstuk

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   Salomo het die pragtige boek Hooglied soveel eeue gelede geskryf. Deur die inspirasie van die Heilige Gees, het hy sonder dat hy dit besef het, glo ek, die mooiste en diepste simboliek in die storie ingeweef. Hoe kon hy geweet het dat die Bruidegom-Koning eintlik besig […]

1 – Agtergrond

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   ‘n Teaterstuk Salomo het Hooglied as ‘n teaterstuk geskryf. Hou dit in gedagte wanneer jy deur die boek werk. Stel jouself die verhoog, die karakters, die agtergrondmusiek en die dekor voor. Daar is vier verskillende afdelings in die boek en tussen elke afdeling sak die gordyn. […]

Diep Skatte in Hooglied – Voorwoord

Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   Sedert die eerste druk van my boek: ‘Hooglied – die opwindende reis van bruidwees” in 2019, het baie water in die see geloop. Soveel nuwe lesse is geleer, verskillende seisoene is deurleef en dieper skatte is ontdek. Daar was soveel kere wat ek gewens het ek […]

css.php