Yolandie Mostert (3 April 2023) Ons is besig om ons pad deur Hooglied 5 vers 8 tot 16 te werk. Vandag se gedeelte kom uit die eerste gedeelte in vers 10. Dis regtig belangrik om eers al die vorige dele te luister anders gaan hierdie boodskap en die wat volg glad nie vir jou sin […]
Deur Yolandie Mostert (31 Maart 2023) Hierdie is die tweede deel in ‘n reeks wat handel oor die openbaring van die Koning vanuit ‘n gedeelte in Hooglied hoofstuk 5. In elke boodskap gaan ek ‘n faset van die karakter van die Koning bespreek. Voordat ons begin met die individuele karakter eienskappe is dit nodig dat […]
Deur Yolandie Mostert (27 Maart 2023) Ons is leef tans in die tydperk van die afsluiting van die huidige eeu. Nou, meer as ooit tevore is dit noodsaaklik dat ons die Bruidegom in al Sy fasette moet leer ken en liefkry. Om Hom werklik te ken maak ons identiteit en outoriteit vas. Dit hou […]
Woord deur die Heilige Gees, 25 Maart 2023 “Soos wat die donkerste gedeelte van die nag vinnig nader kom is daar so baie van my mense wat nog nie eers opgemerk het dat dit skemer geword het nie. Die nagwaak het reeds begin. Die wagters op die mure roep waarskuwings uit. Maar my mense gee […]
Deur Yolandie Mostert (22 Maart 2023) Hgl 5:4 My beminde het sy hand deur die deuropening gesteek; toe het my binneste oor hom in beroering gekom Die Ou King James sê dit baie letterlik: and my bowels were moved for him. Dis vir my die mooiste en sterkste manier om die aksie en gevoel […]
Ons het sopas terug gekeer vanaf ‘n ‘n wonderlike naweek in die Vrystaatse dorpie, Senekal. Ons harte loop oor van dankbaarheid wanneer ons na die gasvryheid en hartlikheid van die liggaam van Christus daar kyk. Ek kan nie help om die vers in Hooglied te onthou nie: ‘n duisend sikkels silwer vir U – my […]
Ek deel graag my nuutste skildery sowel as die geestelike betekenis van die skildery met julle. Die skildery se naam is “Myself, as ‘n offer”. Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, sal ek gaan na die mirreberg en na die wierookheuwel. Alles is mooi aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek […]
Hooglied in Lydenburg. By Lewende Woord in Oktober 2021. Baie dankie Santa Nel vir die uitnodiging en reëlings.
Een-dag seminaar in Nelspruit, Augustus 2021. Hierdie was ons tweede een-dag seminaar. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging is om al die wonderlike skatte van Hooglied in een dag in te pas, is hierdie een-dag seminare ‘n groot seën. Baie dankie Adelé Pretorius vir die uitnodiging en reëlings.
Spade Reën se 2021 vrouekamp in Benoni. April 2021. 120 Vroue – wat ‘n ongelooflike voorreg om die boodskap van Hooglied te kon deel. Hierdie naweek sal seker altyd een van die hoogtepunte in ons lewe bly. Die diepte en erns van die werking van die Heilige Gees was iets wat nie vergeet word […]