Hy is die Onpeilbare

Deur Yolandie Mostert (Junie 2023)   Sy wange is soos … terrasbeddings van geurige plante. (Hgl 5:13b)  Hierdie faset van die karakter van ons Koning behoort ons met opgewondenheid en bewondering te vul. Hy is onpeilbaar. Sy dieptes en rykdom kan nooit uitgeput raak nie. Ons sal nooit op ‘n punt kan kom waar ons […]

Hy is Liefde

Deur Yolandie Mostert (Junie 2023)   Sy wange is soos balsembeddings. (Hgl 5:13a)  Vandag deel ek oor ‘n baie bekende, indien nie die mees bekendste faset van Jesus Christus nie – Hy is liefde. Alhoewel is so maklik kan sing: ‘God is liefde…”, dink ek nie ons sal ooit die volle omvang van Sy liefde […]

Hy is die Yweraar

Deur Yolandie (Mei 2023)   Sy oë soos duiwe by waterstrome (Hgl 5:12a)    Vandag se gedeelte fokus op Jesus se oë en die ywer daarin. Johannes het die voorreg gehad om vir Jesus in sy volle krag en heerlikheid te sien. Hy beskryf Jesus se oë as vuurvlamme. Hierdie vuurvlamme wys op Sy ywer. […]

Die Onveranderlike

Deur Yolandie Mostert (Mei 2023)   Sy haarlokke is golwende, swart soos ‘n raaf (Hgl 5:11b)    Swart haarlokke dui op hare wat nie verkleur van ouderdom nie. Dit bly dieselfde. Hierdie simboliek spreek van die onveranderlikheid van Jesus Christus. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. (Heb 13:8)   Die eerste […]

Die Afgesonderde

Deur Yolandie Mostert, 2 Mei 2023 Deel 9 in die reeks oor Wie is die Bruidegom   Sy hoof is … suiwer goud (Hgl 5:11)    Afgesonder – ‘set-apart’ for a specific purpose. Ek het net hierdie woorde neergeskryf en toe het die Heilige Gees die woord verder gegee. Die res van die boodskap is […]

Hy is die Oorwinnaar

Deur Yolandie Mostert, 24 April 2023 Deel 7 in die reeks oor Wie is die Bruidegom My beminde is … uitnemender as tien duisend. (Hgl 5:10)   ‘n Vers wat baie mooi by die tema van Oorwinnaar aansluit, vind ons in Psalm 45. Hierdie Psalm is die lied van die liefde. Dit beskryf hoe die bruid […]

Die Krygsman & Wreker

Yolandie Mostert, 19 April 2023 Deel 6 van die reeks oor  Wie is die Bruidegom   My beminde is … rooi (Hgl 5.10) God van wraak, o HERE, God van wraak, verskyn in ligglans! (Ps 94:1)    Hierdie is een van die minder bekende fasette van Jesus Christus. Daar word ook nie baie boodskappe hieroor gegee […]

The Warrior & Avenger

Yolandie Mostert, 19 April 2023 Part 6 of the series on Who is the Bridegroom   My beloved is … ruddy (Songs 5:10) O LORD God, to whom vengeance belongs—O God, to whom vengeance belongs, shine forth! (Ps 94:1)    This is one of the lesser-known facets of Jesus Christ. It’s also not the topic of […]

Hy is heilig

Yolandie Mostert, 14 April 2023 My beminde is skitterend wit (Hgl 5:10)    Heiligheid is soos die son Wit verteenwoordig die heiligheid van ons Koning. Ek hou daarvan om die son te gebruik om die Here se heiligheid te verduidelik. Die son het ‘n sekere standaard van hitte waarmee dit skyn. Dis ‘n konstante. Net […]

Hy is Lig (Deel 4 van Wie is die Bruidegom)

Deur Yolandie Mostert, 7 April 2023   My beminde is skitterend wit (Hgl 5:10)    Hierdie volgende gedeelte van die meisie in Hooglied, wat die bruid van Jesus verteenwoordig, gaan oor lig en heiligheid. Skitterend verteenwoordig die Lig en wit spreek van Sy heiligheid. Hierdie is twee eienskappe waaroor nie gereeld gepreek word nie. Die […]

css.php