Deur Yolandie Mostert (14 Februarie 2023) Gisteraand terwyl ek bietjie klavier gespeel het vir die Here in aanbidding, blaai ek na hierdie liedjie toe. Dis ‘n ou-ou koortjie, maar die diepte is onmeetbaar. Vandat ek hierdie woorde die eerste keer gehoor het, het dit iets diep binne my geroer. En dit het steeds dieselfde effek. […]