Deur Yolandie Mostert (Junie 2023) Sy wange is soos balsembeddings. (Hgl 5:13a) Vandag deel ek oor ‘n baie bekende, indien nie die mees bekendste faset van Jesus Christus nie – Hy is liefde. Alhoewel is so maklik kan sing: ‘God is liefde…”, dink ek nie ons sal ooit die volle omvang van Sy liefde […]