(3 Julie 2022 – Yolandie Mostert) Ons temateks vir hierdie lering kom uit Jeremia 1:11-12. Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: Wat sien jy, Jeremia? En ek antwoord: Ek sien ‘n amandeltak. Toe sê die HERE vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord […]