Hersiening tot dusver

Deur Yolandie Mostert   Hierdie skrywe gaan ‘n kort opsomming wees om net saam te vat dit wat ons sover bestudeer en ontdek het. Voordat ons dan verder gaan met ons studie van Daniël en die ander profete, gaan ons ook na van Jesus se gelykenisse oor die eindtyd kyk.   Ons werk sover Toe […]

Daniël se 70 Sewetalle

Deur Yolandie Mostert   Agtergrond Ons is steeds besig met ons bestudering van die eindtyd Skrifte. In Deel 7 het ons na die indeling van Daniël gekyk en ons gaan deur die studie ons pad deur elkeen van die visioene en drome werk. Hierdie skrywe deel met Daniël 9, die baie bekende 70 sewetalle profesie. […]

‘n Oorsig van die boek Daniël

Deur Yolandie Mostert Die einde van die eeu (Deel 7)   Agtergrond Tot op hede het ons na Mattheus 24 en sommige van die gelykenisse gekyk. Die volgorde van studie is heel eerste om Jesus se woorde in Mattheus 24 te bestudeer. Jesus self het ons na Daniël verwys – spesifiek na die gruwel van […]

Mattheus 24 en Openbaring 6

Deur Yolandie Mostert Die einde van die eeu (Deel 6)   Agtergrond Ons werk steeds ons pad deur al die Skrifte rakende die einde van hierdie eeu. Dis belangrik om hierdie leringe in volgorde deur te werk. In die vorige twee dele het ons deur Mattheus 24 gewerk. Ons volgende stop is die boek van […]

Die groot verdrukking – Mattheus 24 (Deel 5 – Die einde van die eeu)

Agtergrond Ons is besig met ‘n eenvoudig, logiese studie van die Skrifte rakende die eindtyd. Die doel is om waarheid te verkondig en seker te maak dat die oorblyfsel (die bruid) gereed is om die Koning te ontmoet en voorbereid is om haar rol te speel in die laaste dae. Hierdie is nie ‘n gekompliseerde […]

Die einde van die eeu (Deel 4) – Mattheus 24

Deur Yolandie Mostert  Nota: Hierdie skrywe is die vierde in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins moet bemoei moet eindtyd gebeure.”   Begin by Mattheus 24 – die oploop tot die groot verdrukking Soos wat ek reeds in die […]

Die einde van die eeu (Deel 3) – Ons uitkyk

Inleiding Hierdie skrywe deel met ‘n geweldige belangrike tema en dis HOE ons na eindtyd gebeure kyk. Kyk ons met vrees? Sien ons dit as ‘n straf? Of kyk ons na die potensiaal van ‘n oorryp oes wat ingesamel moet word? Ek persoonlik het voorheen geen positiewe uitkyk na enige van die eindtyd-dinge gehad nie. […]

Die einde van die eeu (Deel 2) – Hoekom maak dit saak?

Deur Yolandie Mostert (Desember 2022) Nota: Hierdie skrywe is die tweede in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Die eerste deel gee agtergrond waar hierdie studie vandaan kom, wat ons vorige oortuigings was en waarom dit verander het. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins […]

Die einde van die eeu (Deel 1) – Pre-trib: ‘n geforseerde legkaart

Deur Yolandie Mostert (Desember 2022) Ons agtergrond Ek en Louis het albei in kerke grootgeword waar woorde soos wegraping en groot verdrukking nie vreemd was nie. Ons het, soos die meeste in daardie kerke, geglo dat Jesus se koms uit twee dele bestaan. Dat Hy eers stilletjies gaan kom om Sy kerk van die aarde […]

css.php