Deur Yolandie Mostert (6 October 2022) ‘n Terugblik Sedert die eerste druk van my boek: ‘Hooglied – die opwindende reis van bruidwees” in 2019, het baie water in die see geloop. Soveel nuwe lesse is geleer, verskillende seisoene is deurleef en dieper skatte is ontdek. Daar was soveel kere wat ek gewens het ek kon […]