Trots – ons grootste vyand (Deel 4)

Deur Yolandie Mostert. Die audio weergawe is beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Hierdie is al die vierde boodskap in die reeks oor trots. Ons is steeds besig om ons pad deur die boom van trots te werk. Julle sal onthou dat ek trots in drie afdelings opgedeel het: doodgewone trots of hoogmoedigheid, geestelike hoogmoed en vals […]

Trots – ons grootste vyand (Deel 3)

Deur Yolandie Mostert. Die audio boodskap is beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Hierdie is die derde boodskap in die reeks oor trots. Ons is steeds besig om ons pad deur die boom van trots te werk. Ek het trots in drie afdelings gedeel: doodgewone trots of hoogmoedigheid, geestelike hoogmoed en vals nederigheid. Ons het in deel […]

Trots – ons grootste vyand (Deel 2)

Deur Yolandie Mostert. Audio weergawe: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Ons is steeds besig om ons pad deur die boom van trots te werk. In my vorige boodskap het ek gesê dat daar drie hoofafdelings van trots is: doodgewone trots of hoogmoedigheid, geestelike hoogmoed en vals nederigheid. Ek wil in hierdie deel na sommige van die vrugte van die […]

Trots – ons grootste vyand (Deel 1)

Deur Yolandie Mostert. Audio weergawe beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Vandag deel ek iets waaroor ek gereeld praat. Trots. Dis ‘n tema wat my baie naby aan die hart lê. Die grootste rede is omdat dit die enkele grootste ding is wat ons blokkeer sodat ons nie in ‘n verbondsverhouding van vryheid met die Here kan […]

Die einde van die eeu (Deel 4) – Mattheus 24

Deur Yolandie Mostert  Nota: Hierdie skrywe is die vierde in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins moet bemoei moet eindtyd gebeure.”   Begin by Mattheus 24 – die oploop tot die groot verdrukking Soos wat ek reeds in die […]

Om ‘n offer te wees

Dis Yolandie Mostert en dis vandag die 18e Februarie 2023.   Terwyl ek vanoggend in die kombuis besig is, luister ek op my audio Bybel na Levitikus. Die baie spesifieke voorskrifte vir die verskillende offers het my opgeval. Ons Vader is ‘n God van detail. Hy beplan dinge in die fynste detail en niks is […]

Die einde van die eeu (Deel 3) – Ons uitkyk

Inleiding Hierdie skrywe deel met ‘n geweldige belangrike tema en dis HOE ons na eindtyd gebeure kyk. Kyk ons met vrees? Sien ons dit as ‘n straf? Of kyk ons na die potensiaal van ‘n oorryp oes wat ingesamel moet word? Ek persoonlik het voorheen geen positiewe uitkyk na enige van die eindtyd-dinge gehad nie. […]

Hy is werklik vir my

Deur Yolandie Mostert (14 Februarie 2023) Gisteraand terwyl ek bietjie klavier gespeel het vir die Here in aanbidding, blaai ek na hierdie liedjie toe. Dis ‘n ou-ou koortjie, maar die diepte is onmeetbaar. Vandat ek hierdie woorde die eerste keer gehoor het, het dit iets diep binne my geroer. En dit het steeds dieselfde effek. […]

Hooglied Nelspruit

Een-dag seminaar in Nelspruit, Augustus 2021. Hierdie was ons tweede een-dag seminaar. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging is om al die wonderlike skatte van Hooglied in een dag in te pas, is hierdie een-dag seminare ‘n groot seën. Baie dankie Adelé Pretorius vir die uitnodiging en reëlings.    

css.php