Deur Yolandie Mostert (Augustus 2023) Sy verhemelte is pure soetigheid (Hgl 5:16a) Ek wil vinnig weer konteks gee aan waar ons trek in Hooglied. Die meisie in Hooglied wat die bruid van Jesus verteenwoordig is besig om haar getuienis te gee. Sy vertel vir die dogters van Jerusalem wie haar beminde is. Hierdie […]