PAST EVENTS

Senekal Hooglied Konferensie (Maart 2023)

Ons het sopas terug gekeer vanaf ‘n ‘n wonderlike naweek in die Vrystaatse dorpie, Senekal. Ons harte loop oor van dankbaarheid wanneer ons na die gasvryheid en hartlikheid van die liggaam van Christus daar kyk. Ek kan nie help om die vers in Hooglied te onthou nie: ‘n duisend sikkels silwer vir U – my […]

Hooglied Lydenburg

Hooglied in Lydenburg. By Lewende Woord in Oktober 2021. Baie dankie Santa Nel vir die uitnodiging en reëlings.

Hooglied Nelspruit

Een-dag seminaar in Nelspruit, Augustus 2021. Hierdie was ons tweede een-dag seminaar. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging is om al die wonderlike skatte van Hooglied in een dag in te pas, is hierdie een-dag seminare ‘n groot seën. Baie dankie Adelé Pretorius vir die uitnodiging en reëlings.    

Vrouekamp Benoni

Spade Reën se 2021 vrouekamp in Benoni. April 2021.   120 Vroue – wat ‘n ongelooflike voorreg om die boodskap van Hooglied te kon deel. Hierdie naweek sal seker altyd een van die hoogtepunte in ons lewe bly. Die diepte en erns van die werking van die Heilige Gees was iets wat nie vergeet word […]

Hooglied vrouedag in Ohrigstad

12 Junie 2021 – Padkos Café in Ohrigstad Hierdie was ‘n heerlike vrouedag – ons eerste een-dag Hooglied seminaar. Dit was nogal ‘n uitdaging om die alles ingepas te kry. Wat los mens uit? ‘n Naweek is reeds so kort. Ek prys die Here vir Sy leiding en wysheid. Baie dankie aan Alta, Melissa en […]

Profetiese mark – Witrivier

Die profetiese mark het plaasgevind in November 2022 op ‘n pragtige venue in Witrivier. Die saal was propvol mans en vroue en die groot vensters het uitgekyk op ‘n dam. Sagte misreën het buite geval terwyl ons harte verwarm was deur woord, musiek, kuns, geestelike produkte en lering.               […]

Hooglied in Upington

Hooglied in Upington, die naweek van die 24e en 25e September. Dieselfde naweek as die Fees van Basuingeklank. Dit kon nie meer gepas gewees het nie.                 Voor elke Hoogliednaweek raak ek stil om te hoor wat op die Vader se hart is vir daardie spesifieke naweek. Ek deel […]

Hooglied naweek – Sharalumbi (Lydenburg)

23-24 Julie 2022 Sharalumbi, Lydenburg omgewing Elke Hoogliednaweek is uniek. Al lyk die program dieselfde, is daar iets anders waarop die klem val. Hierdie naweek was spesiaal omdat ons dit in ons eie huis aangebied was. Dis een van die dinge wat so lekker is van hierdie naweke. Dis nie nodig vir ‘n groot venue […]

Hoogliednaweek – Rustenburg

25-26 Junie 2022 Wigwam, Rustenburg In die hartjie van die winter, maar met warm harte kon ons weer onsself beloof aan ons Bruidegom Koning, Jesus Christus. Dit was ‘n voorreg om saam met mede-gelowiges waarhede uit Hooglied te kon deel.        

Afrikaans Song of Songs Conference White River 2020

Currently the Song of Songs conferences are only available in Afrikaans. Once the English book is published, we’ll launch our first English conference. Please scroll down for an English review.   Wanneer ek aan die afgelope naweek dink, is die woorde wat opkom “The goodness of the Lord overwhelms me”. Alhoewel die program en materiaal […]

October 2019 – Afrikaans Hooglied Naweek

October 2019 Hooglied Konferensie (Song of Songs Conference in Afrikaans) Watervalsrivierpas (Lydenburg, Mpumalanga) We have been very privileged and blessed to launch the Afrikaans book, Hooglied, die opwindende reis van bruidwees in October 2019. A big thank you to Shalom, Healing and Deliverance Ministry (Andrew and Linda Rossouw), that opened their doors for this conference. […]