By Yolandie Mostert, 2 May 2023 Part 9 of the series on Who is the Bridegroom His head is like … pure gold (Songs 5:11) Separated – set-apart for a specific purpose. These are the words that I’ve written down when the Holy Spirit started to speak. The rest of the message is the […]
Deur Yolandie Mostert, 2 Mei 2023 Deel 9 in die reeks oor Wie is die Bruidegom Sy hoof is … suiwer goud (Hgl 5:11) Afgesonder – ‘set-apart’ for a specific purpose. Ek het net hierdie woorde neergeskryf en toe het die Heilige Gees die woord verder gegee. Die res van die boodskap is […]
By Yolandie Mostert, 2 May 2023 Part 8 of the series on Who is the Bridegroom His head is like [precious] gold. (Songs 5:11) In the previous facet of who Jesus is, we’ve talked about Him as the Conqueror over hell, the graved and death and that He is seated at the right hand of […]
Deur Yolandie Mostert, 2 Mei 2023 Deel 8 in die reeks oor Wie is die Bruidegom Sy hoof is goud. (Hgl 5:11) In die vorige faset van Jesus se eienskappe, het ons gesien hoe Hy as Oorwinnaar oor hel, graf en dood aan die regterhand van die Vader sit. Van daardie posisie regeer Hy as […]
By Yolandie Mostert (24 April 2023) Part 7 of the series on Who is the Bridegroom My beloved is … chief among ten thousand (Songs 5:10) We find a verse that fits with the theme of Conqueror in Psalm 45. This Psalm is called the song of love. It describes what the bride of […]
Deur Yolandie Mostert, 24 April 2023 Deel 7 in die reeks oor Wie is die Bruidegom My beminde is … uitnemender as tien duisend. (Hgl 5:10) ‘n Vers wat baie mooi by die tema van Oorwinnaar aansluit, vind ons in Psalm 45. Hierdie Psalm is die lied van die liefde. Dit beskryf hoe die bruid […]
Yolandie Mostert, 19 April 2023 Deel 6 van die reeks oor Wie is die Bruidegom My beminde is … rooi (Hgl 5.10) God van wraak, o HERE, God van wraak, verskyn in ligglans! (Ps 94:1) Hierdie is een van die minder bekende fasette van Jesus Christus. Daar word ook nie baie boodskappe hieroor gegee […]
Yolandie Mostert, 19 April 2023 Part 6 of the series on Who is the Bridegroom My beloved is … ruddy (Songs 5:10) O LORD God, to whom vengeance belongs—O God, to whom vengeance belongs, shine forth! (Ps 94:1) This is one of the lesser-known facets of Jesus Christ. It’s also not the topic of […]
Yolandie Mostert, 14 April 2023 My beloved is white (Songs 5:10) Holiness is like the sun I like to use an analogy of the sun to explain God’s holiness. The sun has a certain degree or standard of heat with which it shines. It a constant. Just because we would like to visit the […]
Yolandie Mostert, 14 April 2023 My beminde is skitterend wit (Hgl 5:10) Heiligheid is soos die son Wit verteenwoordig die heiligheid van ons Koning. Ek hou daarvan om die son te gebruik om die Here se heiligheid te verduidelik. Die son het ‘n sekere standaard van hitte waarmee dit skyn. Dis ‘n konstante. Net […]