Ware aanbidding

Deur Yolandie Mostert, 12 Februarie 2023   Om ‘n ware aanbidder van die Here te wees, is amper die kruks van ons verhouding met Hom. Hierdie tema is vir my baie gepas om mee af te skop. Hoe wonderlik sou dit nie gewees het as ons elkeen geintifiseer kon word as ware aanbidders nie. So […]

Die sleutel wat Psalm 91 oopsluit

Yolandie Mostert (30 Oktober 2022) Hierdie is ‘n skrywe wat ek reeds in Julie 2021 gedoen het. Ek moes iets korts deel en het die Heilige Gees gevra waaroor ek moet praat. Die Here is regtig so getrou. Wanneer ons Hom vra, antwoord Hy.  Die antwoord het dadelik gekom.  Psalm 91.  Ok, maklik genoeg, het […]

Die skoonheid van heiligheid

7 Augustus 2022 – Yolandie Mostert   The beauty of holiness “The beauty of holiness” – ‘n frase wat hierdie week in my gedagtes kom nes skop het. Ek het dit gaan opsoek en besef dat ek al die jare dit mis gelees het. My 1953 Afrikaanse vertaling, waarvoor ek baie lief is, het dit nie […]

Wat is in jou hand?

Deur Yolandie Mostert (17 July 2022) Terwyl ek hierdie week in die sitkamer geloop en bid het oor die tema van hierdie week se lering, val my oog op ‘n afdruk van ‘n skildery deur Guy Mitchell. Hy het twee hande geskilder wat ‘n wierookbak vashou. Ek hoor toe die woorde: “Wat is in jou […]

‘n Oog wat goed sien

10 Julie 2022 – Yolandie Mostert Verlede week se onderwerp was: “Wat sien jy mensekind?” Dit was waar die Here vir Jeremia gevra het wat hy sien. Hy het ‘n amandeltak gesien en die Here het geantwoord dat Jeremia goed gesien het. Jy kan dit gaan lees in Jeremia 1:11-12. Ons het gekyk na verskillende […]

Wat sien jy mensekind?

(3 Julie 2022 – Yolandie Mostert) Ons temateks vir hierdie lering kom uit Jeremia 1:11-12. Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: Wat sien jy, Jeremia? En ek antwoord: Ek sien ‘n amandeltak. Toe sê die HERE vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord […]

‘n Samuel geslag

19 Junie 2022 Skrifverwysing en storielyn 1 Samuel 1 tot 7 Ons is almal baie bekend met die storie van Samuel se mamma Hanna, wat nie swanger kon raak nie. Dis ‘n verhaal van ‘n beantwoorde gebed en gee hoop vir duisende vroue. Ek wil nie vandag op daardie gedeelte van die verhaal fokus nie, […]

Bergtopervarings

Terwyl ek hierdie vroeër in die week vir die Heilige Gees gevra het waaroor ons vandag moet praat, kom die woord: ‘Bergtopervarings’ dadelik by my op. Ek was nie heeltemal seker wat die Heilige Gees hierby bedoel het nie en ‘n opvolg woord het gevolg: Die Psalm wat begin met: “wie mag klim op die […]

Trots – ons grootste vyand

22 May 2022  Hierdie is die tweede gedeelte oor die Ester-bruid. In die vorige lering het ons gekyk na die tipes in die boek Ester en hoe Vasti ontroon moet word om plek vir Ester te maak. Ons trotse self of eie-ek moet van die troon afkom sodat ons in nederige afhanklikheid die Here kan […]

Esther preparation

14 May 2022 As I was seeking the Lord for this week’s message, the Holy Spirit reminded me of the different types and shadows that represent the bride of Christ. A large portion of this write-up is an extract from the chapter named the Foreshadows of the bride in my Song of Songs book.   […]

css.php