Thirty, Sixty or a Hundredfold?

By Yolandie Mostert (8 June 2023) The audio version is available on our telegram channel: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8   A while back while I was in prayer, the Holy Spirit reminded me of two passages in Scripture. It is as if He has put the passages above each other in order for me to see the parallels. […]

Dertig, Sestig of Honderdvoudig?

Deur Yolandie Mostert (June 2023) Die audio weergawe is beskikbaar op ons Telegram kanaal: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Sowat twee weke gelede, terwyl ek in gebed was, het die Heilige Gees my aan twee gedeeltes in die Bybel herinner. Dis asof Hy die twee gedeeltes bo-oor mekaar geplaas het sodat ek die parallel kon sien. Hierdie twee gedeeltes […]

When you fast

Yolandie Mostert, 13 May 2023 This teaching is going to be longer than usual. I’ve tried to compile a fairly complete teaching on fasting. There are so much to share, but this should form a good foundation on the topic. This year (2023), the Holy Spirit has led us into a corporate fasting between Ascension […]

Wanneer julle vas…

Deur Yolandie Mostert, 13 Mei 2023 John Piper het die volgende geskryf in sy boek: ‘Hunger for God’: “Christian fasting, at its root, is the hunger of a homesickness for God. Christian fasting is not only the spontaneous effect of superior satisfaction in God, it is also a chosen weapon against every force in the […]

Exchange Martha for Mary

By Yolandie Mostert, 30 April 2023   Now it happened as they went that He entered a certain village; and a certain woman named Martha welcomed Him into her house. And she had a sister called Mary, who also sat at Jesus’ feet and heard His word. But Martha was distracted with much serving, and she approached […]

Verruil Martha vir Maria

Deur Yolandie Mostert, 30 April 2023   En op hulle reis het Hy in ‘n sekere dorp gekom, en ‘n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang. En sy het ‘n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister. Maar […]

New wine for a new season

Yolandie Mostert (9 April 2023) Today is the celebration of the feast of the first fruits as described in Leviticus 23:10-11. This feast is a shadow of the resurrection of Jesus from the dead. Jesus Christ was the first fruit and we will follow as the rest of the harvest at His return. Paul connects […]

Nuwe wyn vir ‘n nuwe seisoen

Yolandie Mostert (9 April 2023)   Vandag vier ons die fees van die eerstelinge soos beskryf in Levitikus 23:10-11. Hierdie fees was ‘n skadu van die opstanding van Jesus uit die dood. Jesus Christus was die eersteling uit die dood en ons volg Hom as die res van die oes by Sy koms. Paulus verbind […]

Om ‘n offer te wees

Dis Yolandie Mostert en dis vandag die 18e Februarie 2023.   Terwyl ek vanoggend in die kombuis besig is, luister ek op my audio Bybel na Levitikus. Die baie spesifieke voorskrifte vir die verskillende offers het my opgeval. Ons Vader is ‘n God van detail. Hy beplan dinge in die fynste detail en niks is […]

Hy is werklik vir my

Deur Yolandie Mostert (14 Februarie 2023) Gisteraand terwyl ek bietjie klavier gespeel het vir die Here in aanbidding, blaai ek na hierdie liedjie toe. Dis ‘n ou-ou koortjie, maar die diepte is onmeetbaar. Vandat ek hierdie woorde die eerste keer gehoor het, het dit iets diep binne my geroer. En dit het steeds dieselfde effek. […]

css.php