Die Gawes van die Heilige Gees

Click here to read in English Ons lees in 1 Kor 12:1 dat dit belangrik is vir ons om insig te hê in die geestelike gawes, met ander woorde, wat is die gawes, hoe werk hulle en wat is hulle doel. Hierdie is ‘n oorsigtelike bespreking van die verskillende gawes met voorbeelde en praktiese toepassing. […]

Om regtig te vergewe

Die Here het my hierdie week besig gehou met die storie van Filemon en Onesimus. Dis die jaar 62AD. Keiser Nero, met sy diep haat vir Christene, was aan bewind. Dit was ‘n tydperk van wrede vervolging. Paulus was in gevangenskap in Rome en vanuit hierdie plek ywer hy steeds om die blye boodskap te […]

Die Swaard uit Sy Mond

Terwyl ek vandag gebid het, was die Heilige Gees se leiding baie sterk om Skrifte hardop te bid. Soos wat ek aangehou het om Psalms op te sê en Skrifte wat by my opgekom het, kon ek ervaar hoe die krag van die Heilige Gees begin deurbreek. Na ek gebid het, het ek net stil by […]

Substance (in Afrikaans)

16 Junie 2020 By Yolandie Mostert (This blog is written in Afrikaans) Die winter is hier – skielik en in volle swang. Hierdie week het ons iets gedoen wat my winter-hoogtepunt is – vuurmaak in die kaggel. Met ‘n lekker beker koffie in die hand, ‘n kniekombersie, my laptop en ‘n hele hoop hout – […]

css.php