Deur Yolandie Mostert Nota: Hierdie skrywe is die vierde in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins moet bemoei moet eindtyd gebeure.” Begin by Mattheus 24 – die oploop tot die groot verdrukking Soos wat ek reeds in die […]
Dis Yolandie Mostert en dis vandag die 18e Februarie 2023. Terwyl ek vanoggend in die kombuis besig is, luister ek op my audio Bybel na Levitikus. Die baie spesifieke voorskrifte vir die verskillende offers het my opgeval. Ons Vader is ‘n God van detail. Hy beplan dinge in die fynste detail en niks is […]
Inleiding Hierdie skrywe deel met ‘n geweldige belangrike tema en dis HOE ons na eindtyd gebeure kyk. Kyk ons met vrees? Sien ons dit as ‘n straf? Of kyk ons na die potensiaal van ‘n oorryp oes wat ingesamel moet word? Ek persoonlik het voorheen geen positiewe uitkyk na enige van die eindtyd-dinge gehad nie. […]
Deur Yolandie Mostert (14 Februarie 2023) Gisteraand terwyl ek bietjie klavier gespeel het vir die Here in aanbidding, blaai ek na hierdie liedjie toe. Dis ‘n ou-ou koortjie, maar die diepte is onmeetbaar. Vandat ek hierdie woorde die eerste keer gehoor het, het dit iets diep binne my geroer. En dit het steeds dieselfde effek. […]
Deur Yolandie Mostert, 12 Februarie 2023 Om ‘n ware aanbidder van die Here te wees, is amper die kruks van ons verhouding met Hom. Hierdie tema is vir my baie gepas om mee af te skop. Hoe wonderlik sou dit nie gewees het as ons elkeen geintifiseer kon word as ware aanbidders nie. So […]
Deur Yolandie Mostert (Desember 2022) Nota: Hierdie skrywe is die tweede in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Die eerste deel gee agtergrond waar hierdie studie vandaan kom, wat ons vorige oortuigings was en waarom dit verander het. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins […]
Deur Yolandie Mostert (Desember 2022) Ons agtergrond Ek en Louis het albei in kerke grootgeword waar woorde soos wegraping en groot verdrukking nie vreemd was nie. Ons het, soos die meeste in daardie kerke, geglo dat Jesus se koms uit twee dele bestaan. Dat Hy eers stilletjies gaan kom om Sy kerk van die aarde […]
5 November 2022 (deur Yolandie Mostert) Hierdie is die tweede van ‘n paar artikels oor die Doop van Gelowiges. Die vorige skrywe het die agtergrond en beginsels van die doop verduidelik, asook die vereisters om gedoop te word. Ons het ook gekyk na die Bybelse tipes (vergelykings) en hartsbesnydenis wat tydens die doop gebeur. Kliek […]
Deur Yolandie Mostert (31 Desember 2022) Liefde is so ‘n algemene woord wanneer dit by die Evangelie kom, dat ons amper bo-oor dit lees. Tog is dit een van die belangrikste kenmerke van ons geloof. Liefde is wat geloof in Jesus Christus anders maak as al die godsdienste in die wêreld. Wanneer ons getuienisse hoor […]
Yolandie Mostert (30 Oktober 2022) Hierdie is ‘n skrywe wat ek reeds in Julie 2021 gedoen het. Ek moes iets korts deel en het die Heilige Gees gevra waaroor ek moet praat. Die Here is regtig so getrou. Wanneer ons Hom vra, antwoord Hy. Die antwoord het dadelik gekom. Psalm 91. Ok, maklik genoeg, het […]