My Beminde… (Deel 3 van Wie is die Bruidegom?)

Yolandie Mostert (3 April 2023) Ons is besig om ons pad deur Hooglied 5 vers 8 tot 16 te werk. Vandag se gedeelte kom uit die eerste gedeelte in vers 10. Dis regtig belangrik om eers al die vorige dele te luister anders gaan hierdie boodskap en die wat volg glad nie vir jou sin […]

Wie is jou Beminde? (Deel 2 van Wie is die Bruidegom?)

Deur Yolandie Mostert (31 Maart 2023) Hierdie is die tweede deel in ‘n reeks wat handel oor die openbaring van die Koning vanuit ‘n gedeelte in Hooglied hoofstuk 5. In elke boodskap gaan ek ‘n faset van die karakter van die Koning bespreek. Voordat ons begin met die individuele karakter eienskappe is dit nodig dat […]

Wie is die Bruidegom – Deel 1

Deur Yolandie Mostert (27 Maart 2023)   Ons is leef tans in die tydperk van die afsluiting van die huidige eeu. Nou, meer as ooit tevore is dit noodsaaklik dat ons die Bruidegom in al Sy fasette moet leer ken en liefkry. Om Hom werklik te ken maak ons identiteit en outoriteit vas. Dit hou […]

‘n Openbaring van My karakter

Woord deur die Heilige Gees, 25 Maart 2023 “Soos wat die donkerste gedeelte van die nag vinnig nader kom is daar so baie van my mense wat nog nie eers opgemerk het dat dit skemer geword het nie. Die nagwaak het reeds begin. Die wagters op die mure roep waarskuwings uit. Maar my mense gee […]

‘n Binneste in beroering

Deur Yolandie Mostert (22 Maart 2023)   Hgl 5:4  My beminde het sy hand deur die deuropening gesteek; toe het my binneste oor hom in beroering gekom   Die Ou King James sê dit baie letterlik: and my bowels were moved for him. Dis vir my die mooiste en sterkste manier om die aksie en gevoel […]

Oppad na die wierookheuwel

Ek deel graag my nuutste skildery sowel as die geestelike betekenis van die skildery met julle. Die skildery se naam is “Myself, as ‘n offer”. Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, sal ek gaan na die mirreberg en na die wierookheuwel. Alles is mooi aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek […]

Trots – ons grootste vyand (Deel 4)

Deur Yolandie Mostert. Die audio weergawe is beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Hierdie is al die vierde boodskap in die reeks oor trots. Ons is steeds besig om ons pad deur die boom van trots te werk. Julle sal onthou dat ek trots in drie afdelings opgedeel het: doodgewone trots of hoogmoedigheid, geestelike hoogmoed en vals […]

Trots – ons grootste vyand (Deel 3)

Deur Yolandie Mostert. Die audio boodskap is beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Hierdie is die derde boodskap in die reeks oor trots. Ons is steeds besig om ons pad deur die boom van trots te werk. Ek het trots in drie afdelings gedeel: doodgewone trots of hoogmoedigheid, geestelike hoogmoed en vals nederigheid. Ons het in deel […]

Trots – ons grootste vyand (Deel 2)

Deur Yolandie Mostert. Audio weergawe: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Ons is steeds besig om ons pad deur die boom van trots te werk. In my vorige boodskap het ek gesê dat daar drie hoofafdelings van trots is: doodgewone trots of hoogmoedigheid, geestelike hoogmoed en vals nederigheid. Ek wil in hierdie deel na sommige van die vrugte van die […]

Trots – ons grootste vyand (Deel 1)

Deur Yolandie Mostert. Audio weergawe beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Vandag deel ek iets waaroor ek gereeld praat. Trots. Dis ‘n tema wat my baie naby aan die hart lê. Die grootste rede is omdat dit die enkele grootste ding is wat ons blokkeer sodat ons nie in ‘n verbondsverhouding van vryheid met die Here kan […]

css.php