Deur Yolandie Mostert Agtergrond Ons is steeds besig met ons bestudering van die eindtyd Skrifte. In Deel 7 het ons na die indeling van Daniël gekyk en ons gaan deur die studie ons pad deur elkeen van die visioene en drome werk. Hierdie skrywe deel met Daniël 9, die baie bekende 70 sewetalle profesie. […]
Deur Yolandie Mostert Die einde van die eeu (Deel 7) Agtergrond Tot op hede het ons na Mattheus 24 en sommige van die gelykenisse gekyk. Die volgorde van studie is heel eerste om Jesus se woorde in Mattheus 24 te bestudeer. Jesus self het ons na Daniël verwys – spesifiek na die gruwel van […]
Deur Yolandie Mostert, 30 April 2023 En op hulle reis het Hy in ‘n sekere dorp gekom, en ‘n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang. En sy het ‘n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister. Maar […]
Deur Yolandie Mostert Die einde van die eeu (Deel 6) Agtergrond Ons werk steeds ons pad deur al die Skrifte rakende die einde van hierdie eeu. Dis belangrik om hierdie leringe in volgorde deur te werk. In die vorige twee dele het ons deur Mattheus 24 gewerk. Ons volgende stop is die boek van […]
Deur Yolandie Mostert, 24 April 2023 Deel 7 in die reeks oor Wie is die Bruidegom My beminde is … uitnemender as tien duisend. (Hgl 5:10) ‘n Vers wat baie mooi by die tema van Oorwinnaar aansluit, vind ons in Psalm 45. Hierdie Psalm is die lied van die liefde. Dit beskryf hoe die bruid […]
Agtergrond Ons is besig met ‘n eenvoudig, logiese studie van die Skrifte rakende die eindtyd. Die doel is om waarheid te verkondig en seker te maak dat die oorblyfsel (die bruid) gereed is om die Koning te ontmoet en voorbereid is om haar rol te speel in die laaste dae. Hierdie is nie ‘n gekompliseerde […]
Yolandie Mostert, 19 April 2023 Deel 6 van die reeks oor Wie is die Bruidegom My beminde is … rooi (Hgl 5.10) God van wraak, o HERE, God van wraak, verskyn in ligglans! (Ps 94:1) Hierdie is een van die minder bekende fasette van Jesus Christus. Daar word ook nie baie boodskappe hieroor gegee […]
Yolandie Mostert, 14 April 2023 My beminde is skitterend wit (Hgl 5:10) Heiligheid is soos die son Wit verteenwoordig die heiligheid van ons Koning. Ek hou daarvan om die son te gebruik om die Here se heiligheid te verduidelik. Die son het ‘n sekere standaard van hitte waarmee dit skyn. Dis ‘n konstante. Net […]
Deur Yolandie Mostert, 7 April 2023 My beminde is skitterend wit (Hgl 5:10) Hierdie volgende gedeelte van die meisie in Hooglied, wat die bruid van Jesus verteenwoordig, gaan oor lig en heiligheid. Skitterend verteenwoordig die Lig en wit spreek van Sy heiligheid. Hierdie is twee eienskappe waaroor nie gereeld gepreek word nie. Die […]
Yolandie Mostert (9 April 2023) Vandag vier ons die fees van die eerstelinge soos beskryf in Levitikus 23:10-11. Hierdie fees was ‘n skadu van die opstanding van Jesus uit die dood. Jesus Christus was die eersteling uit die dood en ons volg Hom as die res van die oes by Sy koms. Paulus verbind […]