Hy is die Onpeilbare

Deur Yolandie Mostert (Junie 2023)   Sy wange is soos … terrasbeddings van geurige plante. (Hgl 5:13b)  Hierdie faset van die karakter van ons Koning behoort ons met opgewondenheid en bewondering te vul. Hy is onpeilbaar. Sy dieptes en rykdom kan nooit uitgeput raak nie. Ons sal nooit op ‘n punt kan kom waar ons […]

Hy is Liefde

Deur Yolandie Mostert (Junie 2023)   Sy wange is soos balsembeddings. (Hgl 5:13a)  Vandag deel ek oor ‘n baie bekende, indien nie die mees bekendste faset van Jesus Christus nie – Hy is liefde. Alhoewel is so maklik kan sing: ‘God is liefde…”, dink ek nie ons sal ooit die volle omvang van Sy liefde […]

Dertig, Sestig of Honderdvoudig?

Deur Yolandie Mostert (June 2023) Die audio weergawe is beskikbaar op ons Telegram kanaal: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Sowat twee weke gelede, terwyl ek in gebed was, het die Heilige Gees my aan twee gedeeltes in die Bybel herinner. Dis asof Hy die twee gedeeltes bo-oor mekaar geplaas het sodat ek die parallel kon sien. Hierdie twee gedeeltes […]

Hy is die Regter

Deur Yolandie Mostert (Mei 2023)   Sy oë … in melk gewas, sittend by ‘n volle bron. (Hgl 5:12b)    Ons is steeds besig met vers 12 waar die Bruidegom se oë beskryf word. In die vorige deel kon ons die vuur van Sy ywer in Sy oë sien brand met passie en toegewydheid. Oë […]

Hy is die Yweraar

Deur Yolandie (Mei 2023)   Sy oë soos duiwe by waterstrome (Hgl 5:12a)    Vandag se gedeelte fokus op Jesus se oë en die ywer daarin. Johannes het die voorreg gehad om vir Jesus in sy volle krag en heerlikheid te sien. Hy beskryf Jesus se oë as vuurvlamme. Hierdie vuurvlamme wys op Sy ywer. […]

Die Onveranderlike

Deur Yolandie Mostert (Mei 2023)   Sy haarlokke is golwende, swart soos ‘n raaf (Hgl 5:11b)    Swart haarlokke dui op hare wat nie verkleur van ouderdom nie. Dit bly dieselfde. Hierdie simboliek spreek van die onveranderlikheid van Jesus Christus. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. (Heb 13:8)   Die eerste […]

Wanneer julle vas…

Deur Yolandie Mostert, 13 Mei 2023 John Piper het die volgende geskryf in sy boek: ‘Hunger for God’: “Christian fasting, at its root, is the hunger of a homesickness for God. Christian fasting is not only the spontaneous effect of superior satisfaction in God, it is also a chosen weapon against every force in the […]

Die Afgesonderde

Deur Yolandie Mostert, 2 Mei 2023 Deel 9 in die reeks oor Wie is die Bruidegom   Sy hoof is … suiwer goud (Hgl 5:11)    Afgesonder – ‘set-apart’ for a specific purpose. Ek het net hierdie woorde neergeskryf en toe het die Heilige Gees die woord verder gegee. Die res van die boodskap is […]

Hy is die Hoof

Deur Yolandie Mostert, 2 Mei 2023 Deel 8 in die reeks oor Wie is die Bruidegom Sy hoof is goud. (Hgl 5:11)   In die vorige faset van Jesus se eienskappe, het ons gesien hoe Hy as Oorwinnaar oor hel, graf en dood aan die regterhand van die Vader sit. Van daardie posisie regeer Hy as […]

Hersiening tot dusver

Deur Yolandie Mostert   Hierdie skrywe gaan ‘n kort opsomming wees om net saam te vat dit wat ons sover bestudeer en ontdek het. Voordat ons dan verder gaan met ons studie van Daniël en die ander profete, gaan ons ook na van Jesus se gelykenisse oor die eindtyd kyk.   Ons werk sover Toe […]

css.php