Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Trek my agter u aan, laat ons gou maak! Die koning het my in sy binnekamers gebring. Ons wil juig en ons in u verheug, ons wil u liefde prys meer as wyn. Met reg het hulle u lief. (Hgl 1:4) Hierdie vers het soveel lae […]
Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 U salf is aangenaam van geur, u naam is soos salf wat uitgegiet is; daarom het die jonkvroue u lief. (Hgl 1:3) Hierdie vers het drie gedeeltes wat ons moet ondersoek. Eerstens verwys dit na die aangenaamheid van die Bruidegom se salwing. Tweedens word die […]
Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 … want u liefde is kosteliker as wyn. (Hgl 1:2b) Die rede waarom ons vra om deur Hom gesoen te word, is omdat ons tot die besef gekom het dat daar niks anders is wat ons kan bevredig nie. Slegs Hy! ‘n Makliker verstaanbare woord […]
Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Let him kiss me with the kisses of his mouth (Hgl 1:2a NKJV) Vir elkeen van ons behoort daar ‘n dag aan te breek waar ons vanaf ‘n vreemdeling beweeg na ‘n dogter. Dit sluit natuurlik beide geslagte in. Ek gebruik die term dogter omdat […]
Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Hooglied as ‘n visuele storie Die Heilige Gees het onlangs skatte uit Hooglied in beeld of prentjie formaat begin deel. Dit behoort nie as ‘n verrassing te kom nie aangesien die boek immers oorspronklik as ‘n teaterstuk geskryf was. Wanneer ek aan die begin van ‘n […]
Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Hierdie twee Bybelboeke, Openbaring en Hooglied, is baie nou aan mekaar verweef. Beide bevat ryk simboliek en het Heilige Gees openbaringskennis nodig om te kan verstaan. Die Bruidegom Ons is oor baie jare in ‘n groot mate geindoktrineer om die Bybelboek Openbaring as iets verskriklik […]
Audio en PDF weergawe beskikbaar op Telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Salomo het die pragtige boek Hooglied soveel eeue gelede geskryf. Deur die inspirasie van die Heilige Gees, het hy sonder dat hy dit besef het, glo ek, die mooiste en diepste simboliek in die storie ingeweef. Hoe kon hy geweet het dat die Bruidegom-Koning eintlik besig […]
Deur Yolandie Mostert (10 Oktober 2023) Audio beskikbaar op telegram: https://t.me/+1hYU7h46Jj1hZDc8 Agtergrond en inligting: Ek deel hierdie omdat nie almal altyd die geografie en politiek in die Midde-Ooste verstaan nie. En hiermee maak ek geensins aanspraak dat ek ‘n kenner is nie. Inteendeel. Ek hou maar net dop, probeer om die geografie en politiek te […]
28 September 2023, deur Yolandie Mostert Hierdie is ‘n baie spesiale jaar vir ons by Lighuis. Voor elke fees, bid en vra ons vir die Heilige Gees om vir ons te wys hoe Hy wil hê dat ons ‘n spesifieke fees moet vier. Ons volg glad nie tradisionele of Joodse riglyne nie. Slegs dit […]
25 September 2023, deur Yolandie Mostert Die ongelooflike detail en fyn beplanning wat die Here in elke fees se simboliek ingebou het, laat my keer op keer stom. Die Groot Versoendag is geen uitsondering nie. Inteendeel, ek glo hier is nog soveel diepte om te ontdek. Ons moet nooit op die punt kom waar ons […]