Terwyl ons besig was met die voorbereiding vir die pasga-ete, het die Here ‘n groot blydskap en opgewondenheid in my hart gesit. Die wete dat Jesus leef het my ewe skielik op ‘n dieper vlak as voorheen getref en ek kon nie ophou sing nie… because He lives… Ek wens ek kon daardie vreugde in […]
Vandag (16 April 2022) is die eerste dag van die fees van ongesuurde brode. Dis ‘n sewe dae tydperk waar ons spesiale genade ontvang om ons harte te ondersoek en van geestelike suurdeeg ontslae te raak. More is die eerste dag van die 7 weke periode (49 dae) tot by Pinkersfees (Shavuot), die vyftigste dag. […]
Terwyl ons in die tydperk van Pasga is, gaan ons bietjie ongesuurde brood van nader bekyk. Verlede week het ons na die pasga-ete self gekyk en wat dit beteken om op die Lam van God te voed (to feast on the Lamb). Jesus Christus is die totale vervulling van die pasga-ete. Alles gaan net oor […]
Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem! (Joh 1:29) Ek wil graag bietjie stilstaan by die pasga-ete terwyl ons hierdie tydperk van die maand Nisan ingaan. Vrydag het die nuwe geestelike jaar begin en oor twee weke is dit Pasga. Ons gaan ‘n nuwe geestelike seisoen in – ons […]
Terwyl ek in die afgelope week so in my gedagtes biddend bly, kom hierdie twee woorde so duidelik by my op: “Nasireër bruid”. Net om die woorde te hoor, het reeds in my gees geroer en ek het geweet dat die Heilige Gees ‘n diep waarheid aan my wil openbaar. Ek het begin oplees oor […]
Click here to read in English Ons lees in 1 Kor 12:1 dat dit belangrik is vir ons om insig te hê in die geestelike gawes, met ander woorde, wat is die gawes, hoe werk hulle en wat is hulle doel. Hierdie is ‘n oorsigtelike bespreking van die verskillende gawes met voorbeelde en praktiese toepassing. […]
Click here to read in Afrikaans We read in 1 Cor 12:1 that we must not be ignorant when it comes to the spiritual gifts. We need to know what the gifts are, how they work and towards what purpose. This is a high-level discussion of the different gifts with examples and their practical application. […]
Die Here het my hierdie week besig gehou met die storie van Filemon en Onesimus. Dis die jaar 62AD. Keiser Nero, met sy diep haat vir Christene, was aan bewind. Dit was ‘n tydperk van wrede vervolging. Paulus was in gevangenskap in Rome en vanuit hierdie plek ywer hy steeds om die blye boodskap te […]
Click here if you want to read the post in Afrikaans This week the Lord has kept me busy with the story of Philemon and Onesimus. It’s the year 62AD. Caesar Nero, with his deep hatred for Christians, was emperor of Rome. It was a time of severe persecution. Paul was in captivity in Rome […]