10 Julie 2022 – Yolandie Mostert Verlede week se onderwerp was: “Wat sien jy mensekind?” Dit was waar die Here vir Jeremia gevra het wat hy sien. Hy het ‘n amandeltak gesien en die Here het geantwoord dat Jeremia goed gesien het. Jy kan dit gaan lees in Jeremia 1:11-12. Ons het gekyk na verskillende […]
(3 Julie 2022 – Yolandie Mostert) Ons temateks vir hierdie lering kom uit Jeremia 1:11-12. Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: Wat sien jy, Jeremia? En ek antwoord: Ek sien ‘n amandeltak. Toe sê die HERE vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord […]
23-24 Julie 2022 Sharalumbi, Lydenburg omgewing Elke Hoogliednaweek is uniek. Al lyk die program dieselfde, is daar iets anders waarop die klem val. Hierdie naweek was spesiaal omdat ons dit in ons eie huis aangebied was. Dis een van die dinge wat so lekker is van hierdie naweke. Dis nie nodig vir ‘n groot venue […]
25-26 Junie 2022 Wigwam, Rustenburg In die hartjie van die winter, maar met warm harte kon ons weer onsself beloof aan ons Bruidegom Koning, Jesus Christus. Dit was ‘n voorreg om saam met mede-gelowiges waarhede uit Hooglied te kon deel.
19 Junie 2022 Skrifverwysing en storielyn 1 Samuel 1 tot 7 Ons is almal baie bekend met die storie van Samuel se mamma Hanna, wat nie swanger kon raak nie. Dis ‘n verhaal van ‘n beantwoorde gebed en gee hoop vir duisende vroue. Ek wil nie vandag op daardie gedeelte van die verhaal fokus nie, […]
Terwyl ek hierdie vroeër in die week vir die Heilige Gees gevra het waaroor ons vandag moet praat, kom die woord: ‘Bergtopervarings’ dadelik by my op. Ek was nie heeltemal seker wat die Heilige Gees hierby bedoel het nie en ‘n opvolg woord het gevolg: Die Psalm wat begin met: “wie mag klim op die […]
22 May 2022 Hierdie is die tweede gedeelte oor die Ester-bruid. In die vorige lering het ons gekyk na die tipes in die boek Ester en hoe Vasti ontroon moet word om plek vir Ester te maak. Ons trotse self of eie-ek moet van die troon afkom sodat ons in nederige afhanklikheid die Here kan […]
14 May 2022 As I was seeking the Lord for this week’s message, the Holy Spirit reminded me of the different types and shadows that represent the bride of Christ. A large portion of this write-up is an extract from the chapter named the Foreshadows of the bride in my Song of Songs book. […]
Verlede Sondagnag hoor ek kort-kort dieselfde woord: ‘Identiteitskrisis’. Maandagoggend in my gebedstyd bid ek oor hierdie woord en vra die Here wie in die Bybel het ‘n identiteitskrisis beleef. Ek kry geen antwoord nie, maar die Heilige Gees lei my om die vraag anders te vra: “Vader, wie in die Bybel het nié ‘n identiteitskrisis […]
As I was praying into the new spiritual season that commenced on the 1st of Abib, The Holy Spirit dropped this Scripture in my heart one morning: His winnowing fork is in His hand, and He will thoroughly clear out His threshing floor (Matthew 3:12). While I was pondering the meaning of the verse so […]