16 Oktober 2022 (deur Yolandie Mostert) Hierdie skrywe volg op die vorige leringe oor die Verbond. Dis regtig baie belangrik om vir ons om doping in die konteks van die Verbond te verstaan. Wanner die Ou Verbond en Nuwe Verbond nie behoorlik verstaan word nie, word mense mislei. Jy kan hier kliek vir die vorige […]
Deur Yolandie Mostert (6 October 2022) ‘n Terugblik Sedert die eerste druk van my boek: ‘Hooglied – die opwindende reis van bruidwees” in 2019, het baie water in die see geloop. Soveel nuwe lesse is geleer, verskillende seisoene is deurleef en dieper skatte is ontdek. Daar was soveel kere wat ek gewens het ek kon […]
Deur Yolandie Mostert (2 Oktober 2022) ‘n Statige ritueel Om ‘n granaat te eet, is amper soos ‘n statige ritueel vir my. Eers neem ek my skerppuntmes en druk ‘n klein gaatjie naby die kroon. Net groot genoeg om my vinger te kan inpas. Daarna begin ek om die granaat stadig oop te breek tot […]
11 September 2022 (Deur Yolandie Mostert) Ons is steeds besig met die Ou Verbond en die Nuwe Verbond. Hierdie week gaan ons dieper kyk na die Nuwe Verbond en hoe die wet onder hierdie verbond werk. Ons lees van hierdie wet in Romeine 8:2. Die Skrif noem dit die wet van die Gees van die […]
Yolandie Mostert (3 September 2022) Hierdie is die derde deel van die lering oor die Verbond. Dis belangrik om deur die eerste twee leringe te werk om die konteks te behou. Kliek hier vir Deel 1 en vir Deel 2. Hoekom praat oor die Verbond? Ek het reeds in Deel 2 die redes behandel […]
Hooglied in Upington, die naweek van die 24e en 25e September. Dieselfde naweek as die Fees van Basuingeklank. Dit kon nie meer gepas gewees het nie. Voor elke Hoogliednaweek raak ek stil om te hoor wat op die Vader se hart is vir daardie spesifieke naweek. Ek deel […]
Yolandie Mostert (20 Augustus 2022) Hierdie is die tweede deel van ‘n reeks oor die Verbond. Deel 1 het die Ou Verbond verduidelik. Kliek hier om eers daardie lering deur te werk. Die Ou Verbond opgesom Hierdie is ‘n BAIE verkorte opsomming van dit wat ons in die vorige deel bespreek het: As gevolg […]
Yolandie Mostert (12 Augustus 2022) Hierdie onderwerp is een wat nou al vir weke, as dit nie maande is nie, deurgetrap was. Ek het ongelooflike deurbraak en vryheid ervaar in my verhouding met die Here toe ek uiteindelik die werking en verskille tussen die Ou en die Nuwe Verbond verstaan. Vandag wens ek dat ek […]
7 Augustus 2022 – Yolandie Mostert The beauty of holiness “The beauty of holiness” – ‘n frase wat hierdie week in my gedagtes kom nes skop het. Ek het dit gaan opsoek en besef dat ek al die jare dit mis gelees het. My 1953 Afrikaanse vertaling, waarvoor ek baie lief is, het dit nie […]
Deur Yolandie Mostert (17 July 2022) Terwyl ek hierdie week in die sitkamer geloop en bid het oor die tema van hierdie week se lering, val my oog op ‘n afdruk van ‘n skildery deur Guy Mitchell. Hy het twee hande geskilder wat ‘n wierookbak vashou. Ek hoor toe die woorde: “Wat is in jou […]