Hooglied vrouedag in Ohrigstad

12 Junie 2021 – Padkos Café in Ohrigstad Hierdie was ‘n heerlike vrouedag – ons eerste een-dag Hooglied seminaar. Dit was nogal ‘n uitdaging om die alles ingepas te kry. Wat los mens uit? ‘n Naweek is reeds so kort. Ek prys die Here vir Sy leiding en wysheid. Baie dankie aan Alta, Melissa en […]

Profetiese mark – Witrivier

Die profetiese mark het plaasgevind in November 2022 op ‘n pragtige venue in Witrivier. Die saal was propvol mans en vroue en die groot vensters het uitgekyk op ‘n dam. Sagte misreën het buite geval terwyl ons harte verwarm was deur woord, musiek, kuns, geestelike produkte en lering.               […]

Ware aanbidding

Deur Yolandie Mostert, 12 Februarie 2023   Om ‘n ware aanbidder van die Here te wees, is amper die kruks van ons verhouding met Hom. Hierdie tema is vir my baie gepas om mee af te skop. Hoe wonderlik sou dit nie gewees het as ons elkeen geintifiseer kon word as ware aanbidders nie. So […]

Die einde van die eeu (Deel 2) – Hoekom maak dit saak?

Deur Yolandie Mostert (Desember 2022) Nota: Hierdie skrywe is die tweede in ‘n reeks oor die gebeure en tydlyn aan die einde van die eeu. Die eerste deel gee agtergrond waar hierdie studie vandaan kom, wat ons vorige oortuigings was en waarom dit verander het. Hierdie deel handel oor die vraag: “waarom ons ons enigsins […]

Die einde van die eeu (Deel 1) – Pre-trib: ‘n geforseerde legkaart

Deur Yolandie Mostert (Desember 2022) Ons agtergrond Ek en Louis het albei in kerke grootgeword waar woorde soos wegraping en groot verdrukking nie vreemd was nie. Ons het, soos die meeste in daardie kerke, geglo dat Jesus se koms uit twee dele bestaan. Dat Hy eers stilletjies gaan kom om Sy kerk van die aarde […]

Conferences description

Spiritual maturity with the book Song of Songs… In a nutshell, this is what our conferences and seminars are all about. The following Scripture are very close to our heart. It is the purpose that we strive towards – to grow into the image of our Messiah-King. till we all come to the unity of […]

Konferensie beskrywing

Geestelike volwassenheid met Hooglied – dis in ‘n neutedop waaroor ons seminare en konferensies gaan. Hierdie Skrif is een wat ons baie naby aan die hart lê. Dis ons doelwit en waarna ons streef – om in die beeld van ons Koning-Messias te groei. totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en […]

Watter doop?

5 November 2022 (deur Yolandie Mostert) Hierdie is die tweede van ‘n paar artikels oor die Doop van Gelowiges. Die vorige skrywe het die agtergrond en beginsels van die doop verduidelik, asook die vereisters om gedoop te word. Ons het ook gekyk na die Bybelse tipes (vergelykings) en hartsbesnydenis wat tydens die doop gebeur. Kliek […]

Liefde – die kapstok vir die wet en profete

Deur Yolandie Mostert (31 Desember 2022) Liefde is so ‘n algemene woord wanneer dit by die Evangelie kom, dat ons amper bo-oor dit lees. Tog is dit een van die belangrikste kenmerke van ons geloof. Liefde is wat geloof in Jesus Christus anders maak as al die godsdienste in die wêreld. Wanneer ons getuienisse hoor […]

Die sleutel wat Psalm 91 oopsluit

Yolandie Mostert (30 Oktober 2022) Hierdie is ‘n skrywe wat ek reeds in Julie 2021 gedoen het. Ek moes iets korts deel en het die Heilige Gees gevra waaroor ek moet praat. Die Here is regtig so getrou. Wanneer ons Hom vra, antwoord Hy.  Die antwoord het dadelik gekom.  Psalm 91.  Ok, maklik genoeg, het […]

css.php