Hooglied naweek – Sharalumbi (Lydenburg)

23-24 Julie 2022
Sharalumbi, Lydenburg omgewing

Elke Hoogliednaweek is uniek. Al lyk die program dieselfde, is daar iets anders waarop die klem val.

Hierdie naweek was spesiaal omdat ons dit in ons eie huis aangebied was. Dis een van die dinge wat so lekker is van hierdie naweke. Dis nie nodig vir ‘n groot venue nie. Klein en gesellig is net so heerlik.

 

 

 

Theo de Beer het ons weer geseën met sy kitaarmusiek en sang.

 

 

 

 

 

By elke Hooglied-geleentheid is my boeke en skilderye te koop.

Rosalee’s we geestelike produkte word ook uitgestal. Besoek www.rosalees.co.za vir meer inligting.

 

css.php